Thursday 5 January 2012


Rigters:




Hoofstuk 1-2 Hoofstuk 3-4 Hoofstuk 5-6 Hoofstuk 7-8 Hoofstuk 9 Hoofstuk 10
Militere mislukking 5 Vroee rigters: Israel verdruk Gideon se leer verklein n Bose n Wrede
Geestelike verval Otniel Ehud Samgar Debora Barak Gideon verseg Midian se leer verslaan begeerte vyand
Israel in die land Verwarring in die land Gideon se roeping Gideon se oorwinning Abimelek Tola / Jair






Hoofstuk 11 Hoofstuk 12 Hoofstuk 13 Hoofstuk 14-15 Hoofstuk 16 Hoofstuk 17-18
n Toegewyde  n Deurslaggewende Simson. Die Simson, die Simson, die n priester te huur
leier toets wonderkind wonderheld wonderminnaar n afgod om te aanbid
Jefta Ibsan / Elon / Adbon Lewenstaak Lewenskrag Lewenseinde Gruwelike afgodsdiens






Hoofstuk 19-21          
n Grusame moord          
Gewelddadige weerwraak          
Gruwelike onsedelikheid          
Rut :




Hoofstuk 1 Hoofstuk 2 Hoofstuk 3 Hoofstuk 4    
Rut besluit: Rut bied aan: Rut vra: Rut beloon:    
"Ek sal gaan" "Ek sal optel" "Wees my losser" "'n seun: Obed"    
Rut & Naomi   Rut & Boas      
1 Samuel :




Hoofstuk 1-2 Hoofstuk 3-4 Hoofstuk 4-6 Hoofstuk 7-8 Hoofstuk 9-11 Hoofstuk 12
Hanna se gebed  Eli word verwerp Ark geroof; Ark bring  Volk bekeer hulle Koning verkies,  Die koning
Hanna se loflied Samuel word aangestel teespoed; ark teruggestuur Volk eis 'n koning gekroon & bevestig gewaarsku
Samuel se kinderjare Samuel se roeping ark kom terug Volk kom terug Saul se regering Saul gewaarsku






Hoofstuk 13-14 Hoofstuk 15 Hoofstuk 16 Hoofstuk 17-19 Hoofstuk 20 Hoofstuk 21-23
Saul ongehoorsaam Saul word Dawid die Dawid die held, Saul se Dawid op vlug : na Nob,
Jonatan se oorwinning verwerp musikant skoonseun & vlugteling moordplanne na Gat, na Adullam & woestyn
Oorlog met Filistyne Oorlog met Amalek Dawid in guns Dawid in onguns Dawid se gevaar Dawid op vlug   






Hoofstuk 24 Hoofstuk 25 Hoofstuk 26 Hoofstuk 27 Hoofstuk 28 Hoofstuk 29
Dawid spaar Abigail red Dawid spaar weer Dawid in Siklag Saul in Endor Dawid verdag
Saul se lewe Nabal se lewe Saul se lewe      
In die grot Op Mars In die kamp   Einde van Saul se agtervolging  






Hoofstuk 30 Hoofstuk 31        
Siklag verdedig Saul vernietig        
           
Einde van Saul se koningskap        






No comments:

Post a Comment