Bybel studie.
Interessante brokkies:
- The Holy Spirit is God’s power at work in the world.
- Jesus wants us to understand that the most important part of praying, is talking to God – not showing off or impressing people. (Matt.6:5-15)
- (Matt.6: 25-34) Jesus try to explain that we must “worry” more about doing God’s work in the world, than worry about our daily live.
- (Matt.7:1-6) Jesus wants us to stop judging others as this leads us to think only of ourselves. God alone can make a judgment about us.
- People who have faith in Jesus’ word are like those who build their houses on solid foundations. They will not be shaken by the difficulties that are part of daily life (Matt.7:24-29)
- Demons are evil spirits who work for the devil.
- (Matt.9:12) Jesus links the healing of illness directly with the forgiveness of sins; because in Bible times sickness and evil (sin) are linked. And Jesus came to bring true healing for both spirit (soul) and body.
- Sin occurs when people rebel against God and disobey God’s law. Forgiveness removes sin.
- With Jesus’ coming to earth, the age of salvation has already begun, as God has descended among us in person.
- Those who believe in God’s love and care can trust that they are disciples of Christ and serve Him without fear.
- “Parable” comes from the Greek word meaning “to put things together in order to compare them”. It usually is a short story told to teach a lesson. Jesus uses parables to describe God and tell how God expects us to live.
- (Matt.15:10-11) It is not what you eat that makes you unclean, but rather what you THINK and SAY; because your words reflect what you believe..
- Messiah comes from the Hebrew word that means “the chosen one” or anointed one”. Anointing (putting oil on someone’s forehead as sign that he/she was chosen for a special duty) was considered a sign that God’s power had come upon the person. Thus, Messiah means that Jesus was God’s “chosen”(anointed) one. In Greek the word for anointed one” is “christos” (Christ).
- The Greek word for church means a group of people who are called together”, that is to say they have a common purpose; i.e. worshipping God.
- (Matt.16:21-28) Peter’s response reminds us of the temptation to forget Christ’s ministry of service and his death on the cross and to expect God to use great power to intervene.
- (Matt.18:5) Jesus wanted to show that being wise and powerful is not the way to get into the kingdom of heaven. Being humble, obedient and faithful (like a child) is.
- Sheep were a source of wealth – therefore they were taken special care of. In the same way God takes care of even the weakest people or those who lose their way and feel far from God. (Matt.18:12-14)
- Forgiveness is a precious gift. When a person is forgiven, a relationship is restored. Those who have been forgiven by God can do nothing else but forgive their fellow man with all their hearts, and without counting how many times.
- (Matt.20:1-16) Working in the vineyards is a way of referring to taking part in the work of God’s kingdom. In other words, it means proclaiming God’s love for all people, and building a world based on love, justice, and peace. Everyone, no matter when, where or how they entered the service of God, will receive the same gift of a new relationship with God.
- (Matt.21:12-17) God’s forgiveness cannot be bought or sold. By purifying and healing people, Jesus showed clearly that God’s life is given to all, even to those who were considered impure.
- “So be on your guard! You don’t know when your Lord will come.” (Matt.24.42) This does not mean wanting to calculate the exact date of the coming of the kingdom of God, nor waiting for it in idleness. It means committing one’s entire being day-by-day to building a world according to God’s vision.
- (Matt.24:42-51) The good & faithful servant of God is the person who carries the work of Jesus Christ on and assumes responsibility for one’s neighbors.
- (Matt.25:14-30) Jesus declares that the amount of life given to us must be used profitably. We are all called to cultivate the faith and love we have received so that, in our fruitfulness, the gospel may spread in the world. Faith is an adventure; those who attempt to protect themselves from God’s judgment, neglecting to make the gospel bear fruit, lose their chance of advancing the cause of God.
- (Matt.25:31-46) Our actions toward the hungry and hurting people of the world are always noticed by God. His judgment will be based on love. Those who care for others, will be recognized by Christ as His brothers & sisters.
- The Greek word for “good news” is often translated as “gospel”.
- The title, son of God, was given to the king God chose to rule over the people of Israel.
- Disciple means a follower who learns from a master or teacher. Apostle refers to a person chosen and sent by a leader to do a special job. Jesus gave his disciples the power to preach and force out evil spirits.
Ons is almal dissipels sodra ons JC aanneem; maar ons moet op ‘n stadium
oorgaan in apostelskap om die opdrag wat JC ons gegee het uit te voer
(verkondig die evangelie).
- (Mark 3:29) The sin of speaking against the Holy Spirit is a complete turning away from God. Those who reject God, also reject God’s forgiveness.
- (Mark 4:35-41) It is not so much Jesus who needs to be awakened, but the faith of His disciples.
- Heaven is the place where God rules. Living under God’s rule will be the reward for those who are faithful.
- (Mark 9:9) Jesus’ true mission would only be completed when he died to defeat satan and sin and to overcome death by being raised to life.
- (Mark 9:28-29) Jesus pointed out the disciples lack of faith. He explains that an openness to God’s power (PRAYER) can lead to great things.
- (Mark 9:33-41) Those who truly want to follow Jesus must adopt his life of humility and service, especially among the poor and rejected. Rank and title means nothing before God, who turns especially to the weak and little.
- The reference to we as salt refers to the adding of flavor of peace to our lives.
- (Mark 10:23) It’s not wealth that makes it difficult to enter heaven, but it is if we rely on our wealth instead of trusting in God.
- (Mark 10:29-30) The good news is both the message about Jesus and the message Jesus brings about God’s kingdom.
- Wealth gives a false sense of security. Those who give up wealth to follow Jesus and spread the good news about Him receive a very different kind of reward, which is imperishable. They enter the family of God and experience communion with God.
- Tiendes:
In die Ou Testament –
- Opdrag Lev.27:30-33
Deut.12:6-7
2 Kron.31:4-8
- “n Tiende van alles gevra Gen.14:20
Gen.28:22
Deut.14:23
- Gebruik om Leviete te onderhou Num.18:21-24
Deut.14:22-27
- Israeliete ongehoorsaam Neh.13:10-12
Mal.3:8-10
Jes.1:11-13
Hag.2:14
Mal.1:6-14
In die Nuwe Testament
–
1. Skynheilig gee Matt.23:23
Luk.11:42
2. Selfregverdiging Luk.18:9-12
3. Vir armes Luk.19:8
Hand.11:28-30
Rom.15:25-27
4. Ondersteun Paulus 2 Kor.11:8-9
Fil.4:15-18
- Beginsels vir gee Matt.10:8 (Vrywillig)
2 Kor.9:7 (met vreugde)
Deut.16:17 (Volgens inkomste)
1 Kor.16:2
2 Kor.9:5-6 (vrygewig)
1 Tim.6:18
- Jesus was MENS op aarde:
Daarom KAN ons soos Jesus wees – gehoorsaam,
onvoorwaardelike vertroue en geloof in God, liefdevol en weerstaan versoekings:
- Lukas 4:13 – na Jesus die duiwel se versoekings weerstaan en hom bestraf het, het die duiwel Hom vir ‘n rukkie uitgelos.
- Lukas 5:17(b) – God het aan Jesus die mag gegee om siekes te genees.
- Lukas 9:28-36 – God stuur die enigste ander 2 mense wat lewend in die hemel opgeneem is (Moses & Elia) om Jesus ‘n “pep-talk” te kom gee oor wat vir Hom voorle, indien Hy kies om gehoorsaam te wees en gekruisig te word.
- Lukas 9:51 – Jesus neem die wilsbesluit om na Jerusalem en Sy kruisdood te gaan.
- Lukas 10:21 – Jesus ervaar die vreugde vanaf die Heilige Gees; en bid ‘n lofgebed tot God.
- Lukas 22:39-42 – Jesus is bang vir wat voorle en bid in groot angs tot God; MAAR Hy bly steeds gehoorsaam omdat hy weet God sal daardeur verheerlik word.
- Lukas 6:12 – Jesus sonder Hom af en bid die hele nag om God te vra wie Sy 12 apostels moet wees. Hy doen niks voor Hy nie vir God gevra het wat Sy wil is nie !!
- Beelsebul was ‘n Baal se afgod – beteken “prins van die gode / god van krag”. Die Jode verander die naam effens en maak van hom ‘n bespotting: BeelsebuB = god van die vliee.
- Die uitstuur van 72 dissipels (Lukas 10:1-12)– hierdie ouens is gewone volgelinge soos ONS. En hulle het a.g.v hul geloof die mag oor bose geeste en siektes ontvang. Die 72 is ‘n verwysing na Gen.10 – al die nasies van die aarde.
- Die gelykenis van die barmhartige Samaritaan (Lukas 10:25-37): Die priester en Leviet het verby gestap omdat hulle nie bereid was om bietjie verontrief te word en deur ‘n reiningingseremonie te gaan nadat hulle aan bloed geraak en dus as onrein en unfit vir tempeldiens beskou te word. Dus, naasteliefde beteken inkort om iets vir iemand anders te doen wat jou verontrief!!!!
- Lukas 11:33-36 = Jesus gebruik die voorbeeld van ‘n olie lamp om te verduidelik dat as ons op God se liefde fokus, ons vry is van ‘n lewe van duisternis. God se lig verander ons lewens.
- Lukas 11:38-39 = wat in ons binneste aangaan, is baie belangriker as om wette te gehoorsaam.
- Die Fariseers het gefokus op netheid i.p.v kindness; om geskenke aan God te gee i.p.v eerlikheid
- Lukas 12:11-12 = as jy jou geloof in JC belei, sal die HG jou die woorde gee om jou man te staan teen jou teenstanders. Vertrou in God – Hy sal jou nooit verlaat of in die steek laat nie.
- Lukas 12:13-21 = Jy kan geld en besittings nie saamvat as jy sterf nie.
- Pilatus was volgens geskiedskrywers ‘n ongelooflik wrede regeerder, wat niks gevoel het vir menselewens en godsdiens nie. Tog was hy sy hande aan JC en stel dit duidelik dat Hy onskuldig is. Terwyl die Joodse leiers wat die Messias verwag het, Hom laat doodmaak.
- Lukas 15 – “Die verlore seun”- Die wat bereid is om na God terug te keer, sal nie deur God gestraf word omdat hulle afgedwaal het nie. Hulle sal terug verwelkom word met die vreugde van ‘n Vader wat ‘n verlore seun terug ontvang.
- Die ring en sandale wat aan die seun gegee word, bewys dat die vader hom volkome as seun aanvaar – slawe het nie sandale gedra nie; en die ring is die bewys van ‘n hoe posisie in die samelewing.
- Lukas 15:11-32 = Ons as gelowiges moet bly wees as ander tot bekering kom. Ook oor die wat ons nie kan glo gelowig kan word nie.
- Lukas 16:9-13 = Gebruik geld (wat geen ewige waarde het nie) om vir jou ‘vriende” in die hemel te maak – wend geld aan om te help dat ander / vreemdelinge tot bekering kom.
- Verantwoordelike eienaarskap is ‘n tema regdeur Lukas. Dit is soms meer as om net geld vir die armes te gee – dit kan ‘n hele nuwe lewenswyse behels.
- Lukas 17:11-17 = slegs die Samaritaan erken JC se mag vanaf God en gee dank en erkenning aan God. Die 8 Joodse melaatses wil sake met die Joodse owerhede (priesters) r egstel – en gee nie aan God dank of erkenning vir hul genesing nie.
- Lukas 18 = Net soos die mense in Noag se tyd nie geglo het dat God die aarde sou verwoes met ‘n vloed nie; net so het die mense ook nie geglo dat die Seun van die Mens sou kom om te oordel oor die mensdom en om vrede op aarde te herstel nie.
- Die dissipels se salarisse : hulle het alles gelos om JC te volg – hulle het nuwe “gesin/families’ gekry as deel van die groep wat JC volg. Niemand het tekort geskied nie, omdat die (in die groep) wat besittings gehad het, dit met almal gedeel het.
- Kinders het geen regte – hule is afhanklik van hul ouers vir alles – dus gebruik JC kinders as voorbeeld om te wys dat die weg na die Koninkryk is vertroue in God se liefde.
- Die Woord van God (Evangelie) moet bestudeer, oordink en uitgeleef word om lewens te verander en vrug te dra.
- Na die verwoesting van Jerusalem en die tempel in 70 AD, en die verstrooiing van die Jode oor die wereld heen, het die godsdiens praktyke verander na die bestudering van die Skrif en gebede, i.p.v diere-offers.
- Lukas 21:6 = JC stel dit dat HOE mense aanbid en leef is baie belangriker as hoe die plek waar hulle aanbid lyk.
- Lukas 21:26 =
- In die ou tyd is die sterre vergelu\yk met koninkryke en nasies of spirituele magte. Dus stel JC dit dat God aardse en spirituele magte sal skud wat HOM teenstaan.
- Lukas 22 = JC bid dat die lyding hom gespaar moet bly; maar bly bid dat GOD se wil moet geskied. HY gee homself oor met volle vertroue dat GOD in
beheer is.
- Lukas 23:45 = Die skeuring van die gordyn met JC se sterwe versinnebeeld dat daar nie meer ‘n barrier tussen ons en GOD is nie – JC het die weg na God vir ons oopgemaak. Ons het nou direkte en konstante toegang tot God – niemand hoef as tussenganger (priester) vir ons op te tree nie.
- Lukas 24: Die opgestane JC ontmoet ons in ons telleurstellings, verduidelik die Skrif aan ons, openbaar sy teenwoordigheid aan ons met die breek van die brood (nagmaal) en stuur ons uit na ons broers en susters met die blye boodskap. JC se werk stop nie met Sy hemelvaart nie; die gaan voort met ons wat uitgetsuur word die wereld in om te getuig van die verlossing wat Hy gee.
- Lukas was die skrywer van die Lukas Evangelie & Handelinge.
- Johannes is die enigste evangelie wat deur ‘n ooggetuie / dissipel geskryd is.
- Joh 1:1-3 = dieselfde beskrywing as in Genesis verduidelik hoe God die aarde geskep het. Die Griekse word wat hier vertaal word as “Woord”, beteken ook rede of doel. In die Joodse Ou Testament gebruik God Wysheid om te skep. Dit wys ook God se mag – die mag om te skep deur slegs die woord te spreek. In Joh verwys die Woord na JC, wat God se boodskap na die mensdom bring en God se mag en doel te verduidelik. Dit bewys ook dat al is JC as mens gebore, is HY waarlik God, want Hy bestaan saam met God van voor die begin van tyd af.
- Joh 1:26 = Johannes doop met water om te simboliseer dat die ou lewe weggewas word, en dat jy nuut gemaak word.
- Joh 1:9 = JC = Lam wat vir ons sonde geslag moet word, soos die paaslam geslag is vir die Israeliete met die trek uit Egipte – en elke daar opvolgende paasfees.
- Joh 1:33 = Doop in die naam van JC maak mense heeltemal nuut van binne en buite deur die gawe van die HG. Soos God die HG oor JC uitgestort het, sal JC die HG uitstort oor die wat Hom volg.
- Messias & Christus beteken Uitverkorene – gekies deur God – God het die authority gegee – om Sy mense te lei.
- Joh 3:14 = soos die slang op die kruis die Israeliete gered het van dood in die woestyn weens slanpik, so red JC op die kruis ons van die slange / sonde van die wereld.
- Joh 4:37 = Die wat die saad plant, is die wat die Woord versprei. Die wat die oes inbring, is die wat ander help om in JC te vertrou.
- Joh 5:14 = Sonde is wanneer jy van God wegbeweeg en ongehoorsaam is aan SY Woord en wette .
- Joh 5:25 = die wat JC se boodskap van vergifnis en ‘n nuwe lewe aanneem, sal ewig lewe – ook die wat reeds gesterf het as gelowiges.
- “Manna” direk vertaal, beteken “Wat is die?”.
- Joh 6:35 = JC = Manna = God het manna gegee sodat die Jode in die woestyn kon oorleef – JC is ons manna om die ewige lewe te kry.
- Fariseers = kenners van die wet van Moses. Sadusseers = bestudeer die skrifte.
- Joh 8:24 = die wat nie in JC glo as Seun van God nie, sny hul self af van die vergifnis wat God gee in JC.
- Joh 12:24 = as jy JC wil volg, moet jy alle aardse verbintenisse afsny en bereid wees om jou lewe te gee om die ewige lewe te verkry.
- Joh 12:44 = geloof in JC = vertroue in God
- Joh 14 = die HG is God se kragtige teenwoordigheid in die wereld. Die HG moet JC se plek op aarde inneem, Sy werk voortsit en tot volheid bring deur gelowiges.
- Joh 14:27 = die vrede van JC is nie net aardse vrede nie, maar volkome wellbeing and wholeness of mind, body and spirit.
- Die wat hul geloof in JC plaas, kan seker wees dat niks hulle kan skei van die liefde van God nie.
- Dissipel = volgeling / leerling. Apostel = gekies vir ‘n spesiale missie.
- Hand 1 = God stuur die beloofde HG om mag en moed aan die apostels te gee. Skielik is hulle nie meer bang en kruip weg nie, maar gaan openlik uit en verkondig die Woord vreesloos – terwyl hulle ondersteun word deur die HG se krag. Die HG gee mag, krag en moed / dapperheid – word vreesloos.
- Grieks vir Lord = Kyrios = meester = sir / meneer. Bevestig JC se krag/mag en heerskappy.
- Hand 2:47 = om gered te wees = gedoop in JC naam = nuwe lewe en vry van sonde = bevry mense van sonde, hartseer, siekte, dood en die mag van satan.
- Die apostels kon deur die HG wonders doen, sodat mense kon sien en beleef dat hulle JC se werk voortsit – en ook daardeur tot bekering kom.
- Angel = angelos (Griels) = boodskapper
- Hand.5:21 - Die Joodse Raad se streng vervolging van die christene is 2-ledig: hulle was bang die Romeiene dink die Jode wil ‘n opstand begin, en dat die Romeine die Jode en die tempel sal aanval en vernietig; en hulle was bang vir hul eie posisies – netnou vervang die christen geloof die Joodse geloof, en dan het hulle nie meer aansien nie. Daarom moet die christene vervolg en onderdruk word.
- Grieks vir “kerk”is ëkklesia”en beteken enige byeenkoms van mense – gelowig of ongelowig..
- Hand 7:9 – Josef is ‘n voorbeeld vir christene = al is hy verwerp deur sy broers/familie, het God hom gehelp en gebruik om uit te styg en later tot redding van sy mense te wees – soos JC moes suffer voor God Hom verhef het.
- Hand 8:20 - Grieks vir hel is “äpoleia” en beteken plek van complete destruction.
- Hand 8:27 – die Hebreus se woord vir die Grieks se woord “Ethiopia”is cush, “black” = darked skinned people. Cush is ook die kleinseun van Noag wat die vloek gedra het. Kus en sy nageslag het in suid Egipte = Sudan gewoon.
- Hand 10 se gesig van rein en onrein kos gaan nie net oor kos nie, maar eintlik oor Jode en nie-Jode. JC tref nie onderskeid nie – almal is vir Hom aanvaarbaar (rein).
- Hand 10:34-35: God behandel almal eenders – deur JC
- Antieke Jode definieer “skoon”op 3 maniere: 1) skoon van vuilgoed; 2) skoon deur godsdienstige gebruike na te kom; en 3) skoon van slegte dade of aksies wat ander kan skaad en wat teen God se opdragte indruis.
- The name Jesus is the Greek version of Joshua (beteken “Jehovah is his help / Jehovah the Saviour”)
- Hand 15:11 – mens kan slegs gered word deur geloof in JC – nie deur die wet of rituele te onderhou nie. Om gered te word, is om van jou sondes vergewe te wees deur JC (en ook met die doop in JC se naam as teken van jou geloof in JC) Dit lei tot ‘n nuwe lewe, vry van die ou sondige lewe. Om gered te wees, wys na wat God doen om ons vry te maak van sonde, siekte, hartseer, dood en die mag van die bose.
- Hand 15:20 – Die eet van offerhande vleis was verbode omdat daar gevoel is dat as jy die vleis eet, jy die afgod aan wie dit geoffer is, goedkeur. Bloed is ook vermy omdat geglo is dat bloed die bron van lewe is. Die “terrible sexual sins”verwys na die verkeerde tipe huwelike.
- Hand 16 – Paulus en Silas is so oorrompel deur God se almag en liefde en krag dat hulle self in die tronk nie anders kan as om God te loof en te eer met lofliedere nie. Maak nie saak wat die omstandighede nie – prys en loof God altyd deur en jy sal nie mismoedig en depressief wees nie.
- Paulus konsentreer op die hawe stede, want daar kan hy die Woord die vinnigste die wereld instuur – via matrose en wereldreisigers.
- God gebruik Paulus om die heidene te bekeer, juis omdat Paulus ‘n besonder geleerde persoon vir daardie tyd was – hy doen sending werk tot in Athene en Rome (selfs teenoor die keiser) – die akademiese en kultuur sentra van die “bekende wereld”. Omdat hy geleerde is, kan hy met die geleerdes van sy tyd op hul vlak kommunikeer – maar ook met die ongeletterdes, soos die kriminele en slawe in die tronke, ens. Omdat hy ook ‘n Jood was, kon hy die Jode ook bekeer, omdat hy die Joodse skrifte en wette geken het (as Skrifgeleerde) – was dus bekend met die Messiaanse profesiee.
- Hand 18:18 – Nasereense belofte beteken dat jy ‘n verbond met God sluit vir ‘n tydperk; en gedurende daardie tydperk mag jy nie jou hare gesny het of enige wyn gedrink het nie – en na afloop van die tydperk moes jy jou hare afskeer en aan God ‘n offer gebring het. Die lang hare en geen wyn was ‘n bewys van jou erns met jou belofte teenoor God.
- Hand 21 – Paulus voel die leiers van die kerk moet self sorg en voorsien vir hul behoeftes – soos hy gedoen het. Hy was nooit afhanklik van die gemeentes vir ‘n inkomste nie; hy het self voorsien deur tente te maak.
- Hand 21:28 – Paulus sé nie die wet is verkeerd of sleg nie – hy sé net die wet kan jou nie red nie – slegs JC kan.
- Hand 23 – God gebruik Paulus se Romeinse burgerskap om hom te laat beskerm deur die Romeinse soldate teen die Joodse leiers wat hom wil vermoor. Ironies dat ‘n garnisoen ‘n gevangene begelei en bewaar soos met ‘n VIP.(maar vir God en in Sy oe is ons VIP’s wanneer ons Sy Naam eer en verheerlik en verkondig.)
- Die Fariseers en Skrifgeleerdes het ‘n ander idée oor die Opstanding as Jesus Christus as Messias, soos Paulus dit aan die Joodse Raad verkondig – en dis die rede van die konflik wat ontstaan.
- Hand 24:25 – Felix was nie so geintereseerd in die evangelie as wat hy was om omgekoop te word nie. Hy was ‘n korrupte leier wat vonnis gefel het nagelang van die grootte van die omkoop geskenk wat aangebied is. Daarom het hy bang geword toe Paulus oor eerlikheid begin praat; en het hy Paulus stilgemaak.
- Hand 25:8 – Soos Jesus het Paulus ook nie probeer om enige aardse koninkryk omver te werp toe hy die evangelie verkondig het nie – hy het mense selfs aangemoedig om die landswette na te kom.
- Hand 26:18 – In die Bybel verwys donkerte/duisternis na plekke van pyn en swaarkry of verwarring. God se teenstanders word die heersers van die duisternis genoem; en die wie ongehoorsaam aan God is sal in die duisternis gewerp word (Matt.22:13). Lig word gebruik om na God en Sy Woord te verwys, as ook na mense en dinge wat God se waarheid openbaar. Satan is die bron van euwel en ‘duisternis’ en is God en Sy mense se teenstaander.
- Rom.1:1 – ‘n Apostel is iemand wat deur ‘n leier uitverkies en gestuur word om ‘n spesifieke werk te doen. Hier beteken apostel iemand wat deur God gekies is om die boodskap oor Jesus, dis die “evangelie” of “goeie boodskap”, te verkondig. Die “goeie/blye boodskap” is beide die boodskap oor Jesus en die boodskap wat Jesus oor God se koninkryk bring. Dié wat in Jesus vertrou en die evangelie glo, sal deel word van God se nuwe familie van volgelinge.
- Rom.1:28 & 6:23 – mense se optrede en dade (sondes) hou hulle weg van die geskenk van verlossing; en dit lei tot die dood (die ewige dood, sonder Jesus).
- Rom.2:1 – Dis maklik om ander te oordeel en te veroordeel oor die sonde wat hulle doen, maar onthou ander sien net so maklik die sonde wat jy doen en gedoen het : dus moenie oordeel nie.
- Rom 2:7 – die ewige lewe gaan baie anders wees as die huidige; Jesus het self so gesé. Paulus praat van die ewige lewe as om opgewek te word tot ‘n lewe met Christus.
- Rom 2:14-15 - Die Griekse woord vir “conscience”of gewete beteken gedeelde kennis = almal kan weet wat reg en verkeerd is. Paulus sé kennis van wat God verwag is deel van menslike natuur, maar mense volg en gehoorsaam nie altyd hul gewete/conscience nie.
- Rom.2:25 - Circumcision is ‘n fisiese teken dat mense aan die verkose volk van God behoort. Paulus sé ware circumsisie is iets wat in die hart gebeur = geloof.
- Rom.3:19 – God het die Wet gegee sodat mense kan weet hoe God wil hé ons moet leef, d.w.s dit gee ons beskermende limiete. Dis ook gegee sodat ons kan weet wanneer ons sondig. Maar die Wet kan ons nie red – slegs geloof in Jesus Christus kan.
- Rom.3:22 & 28 – Om in JC te glo en te vertrou, plaas ons in die regte verhouding met God. Slegs dan is ons aanvaarbaar vir God.
- Rom.4:1 – Abraham was aanvaarbaar vir God omdat hy geglo het in God se beloftes.
- Rom.4:9 – Paulus sé Abraham is besny nadat God hom reeds aanvaar het omdat hy geglo het (weens sy geloof in God) ; daarom word hy beskou as die vader van alle gelowiges – besnydes EN onbesnydes.
- Rom.5:5 – Die HG is teenwoordig in JC se volgelinge, om ons te lei en te help om die regte lewe volgens die geloof te leef.
- Rom.5:14 – mense was gelowig en getrou aan God lank voor God die Wet (gebooie) aan Moses gegee het (vanaf Adam se tyd).
- Adam het sonde en dood in die wereld gebring omdat hy ongehoorsaam aan God was. JC het sonde en dood weggeneem, en vir ons toegang tot God bewerkstellig deur gehoorsaam aan God te wees. Nou is ons aanvaarbaar vir God, want ons sonde is vergewe deur JC.
- Rom.5:21 – Sonder JC se verlossing sal sonde steeds oor mense heers. God se genade het JC gestuur om te vergewe en die ewige lewe te bewerkstellig.
No comments:
Post a Comment