Thursday 5 January 2012


Esegiel :




Hoofstuk 1-3 Hoofstuk 4-6 Hoofstuk 7-11 Hoofstuk 12 Hoofstuk 13-15 Hoofstuk 16
Wiele in wiele; roeping & Baksteen & brood; hare &  vonnis gevel; aanklag herhaal n balling  profeet te huur; leiers skaamtelose
boekrol; wagter op mure baard skeer; gered & verstrooi straf voltrek; Regter vertrek se bagasie verlei; nikswerd hout onsedelikheid
Esegiel se voorbreiding Jerusalem se straf einde kom! Begin jou tref pyn wat voorlé ..sonde v gister en vandag n slegte vrou






Hoofstuk 17 Hoofstuk 18 Hoofstuk 19 Hoofstuk 20-21 Hoofstuk 22 Hoofstuk 23
2 groot arende Pa's en seuns 2 leeus nalatenskap van sonde n lys van 2 sondige
    in hokke loon van sonde sondes susters
slegte politiek slegte spreekwoord slegte nuus swaarde smeltoond smart






Hoofstuk 24 Hoofstuk 25-28 Hoofstuk 29-30 Hoofstuk 31-32 Hoofstuk 33-34 Hoofstuk 35-36
sterfgeval in  dood in ander volke: Moab gevangenskap van Egipte farao se invloed nuwe wag ou vyand             
die gesin Ammon,Edom,Filistia, Tirus ellende vir Egipte faroa se ondergang nuwe herder nuwe kudde
tuis Oos, wes & noord oordeel oor Egipte oordeel oor die farao Esegiel         Dawid Edom            Israel






Hoofstuk 37 Hoofstuk 38-39 Hoofstuk 40-42 Hoofstuk 43 Hoofstuk 44-46 Hoofstuk 47-48
die laagte die laagte vol plan vir 'n woonplek vir Instruksies oor priester se Instruksies vir die
vol bene oorlogsmagte nuwe tempel die Here diens, voorrade & offerandes volk         stamme
vraag antwoord voorportale & spesifikasies Rx'e & die Here teenwoordig Reorganisasie v tempel herindeling v land
Daniel :




Hoofstuk 1 Hoofstuk 2 Hoofstuk 3 Hoofstuk 4 Hoofstuk 5 Hoofstuk 6
Daniel se toewyding Nebukadneser se droom 3 vriende se redding Nebukadneser in die veld Belsasar in  Daniel in die 
        die weegskaal leeukuil
aanvaarbare kos skouspelagtige beeld verskriklike vuuroond n koning word verneder koninkryk omvergewerp komplot word gefnuik






Hoofstuk 7 -12          
profesiee oor          
diere,weke,konings, engele          
Belsasar    Darius      Kores          
Hosea :




Hoofstuk 1-3 Hoofstuk 4-6 Hoofstuk 7 Hoofstuk 8 Hoofstuk 9 Hoofstuk 10
Gomer & Israel se ontrou Goddelike aanklag; Halfhartige toewyding Halfhartige konings tyd en tyd en 
Israel & Gomer se herstel veroordeling & optrede & bekering & godsdiens afrekening straf
Ontrouheid        Getrouheid Insig     Oorsig     Vooruitsig Israel se oortreding Israel se straf ondergang weggaan




   
Hoofstuk 11 Hoofstuk 12 Hoofstuk 13 Hoofstuk 14    
tyd en leer uit die  kyk na die draai betyds     
terugkeer verlede hede om    
teruggaan kyk terug kyk vorentoe kyk binnetoe    

No comments:

Post a Comment