Thursday 5 January 2012


2 Samuel:




Hoofstuk 1 Hoofstuk 2-4 Hoofstuk 5 Hoofstuk 6 Hoofstuk 7 Hoofstuk 8
Dawid se  Saul se invloed ; Abner se Dawid verenig  Dawid bring Dawid ontvang Dawid se
treurlied opstand & Is-Boset se dood die volk die ark terug n verbond oorwinning
Rou oor Saul se dood Veg teen Saul se familie Vereniging Vreugde Verwagting Moab






Hoofstuk 9  Hoofstuk 10 Hoofstuk 11 Hoofstuk 12 Hoofstuk 13-14 Hoofstuk 15
Dawid se  Dawid se  Egbreuk in paleis Dawid bely Dawid dra Absalom se sameswering
sorgsaamheid vyande Moord op slagveld sy sonde die gevolge Dawid se vlug
Mefiboset Ammon roekeloos   -   reaksie Bekering Berou Dawid se troon bedreig






Hoofstuk 16-18 Hoofstuk 19 Hoofstuk 20 Hoofstuk 21 Hoofstuk 22-24  
Absalom se aankoms Joab se bestraffing Seba se opstand Dawid se Dawid se lofsand  
Absalom se einde Dawid se terugreis Seba se dood reddingsplan sy helde en sensus  
Dawid se troon herstel Dawid in Juda herstel Opstand in Israel Dawis se gevare Dawid se mense  
1 Konings:




Hoofstuk 1-2 Hoofstuk 3-4 Hoofstuk 5 Hoofstuk 6 Hoofstuk 7 Hoofstuk 8
Salomo aangeval Salomo se raad Boumateriaal vir  Bou van  Toerusting vir  Toewyding van 
Salomo aangestel Salomo se raadgewers die tempel die tempel die tempel die tempel
Aanstelling van  koning Administrasie van koning Voorbereiding Voltooiing Versiering Vervulling






Hoofstuk 9-10 Hoofstuk 11 Hoofstuk 12 Hoofstuk 13 Hoofstuk 14 Hoofstuk 15-16
Groeiende grense,  Buitelanse vroue Rehabeam Jerobeam Jerobeam  Juda veg
roem en weelde Binnelandse vyande se dwaasheid se afgode se siekte teen Israel
Salomo se wins Salomo se verlies Verdeeldheid Onreinheid Siekte Rampe






Hoofstuk 17 Hoofstuk 18 Hoofstuk 19 Hoofstuk 20 Hoofstuk 21 Hoofstuk 22
Voorspelling Vuur op Vlugteling Agab se Agab se  Agab se 
van droogte Karmel op  Horeb oorwinning diefstal skanddood
Elia teen Agab Elia teen Baal Elia teen God Beheer Begeerte Borswond
2 Konings:




Hoofstuk 1-3 Hoofstuk 4 Hoofstuk 5-8 Hoofstuk 9-10 Hoofstuk 11 Hoofstuk 12
Verterende vuur & wa van vuur Olie, geboorte, dood Melaatsheid, Bylkop Moorde deur Moorde deur Prestasies van 
Water vir stad en as teken gif en brood Redding Jehu Atalia Joas
Einde van Elia -- Begin van Elisa n Sunemmitiese vrou Die Aramese leér Wraak van 'n koning Redding van 'n koning Hervormings van 'n koning






Hoofstuk 13-17 Hoofstuk 18-21 Hoofstuk 22-23 Hoofstuk 24-25    
Elisa dood; Jerobeam val Hiskia oorwin Assirié; God se Woord herontdek God se volk    
5 konings sondig; Israel weg leef langer; sy seun sondig God se diens herstel weggeneem    
Israel word na Assirié weggevoer Hiskia verwoes & bou hoogtes Josia se hervorming Juda se gevangenskap    






No comments:

Post a Comment