Habakuk : | ||||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | ||||
n Vuil nasie | …met 'n selfs | … soos net God | ||||
word skoongevee … | vuiler besem …. | kan !! | ||||
"Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe"(2:4) "Nogtans sal ek in die Here jubel!"(3:16) | ||||||
Sefanja : | ||||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | ||||
Vergelding vir | Vergelding vir | Herstel van | ||||
Juda | bure | Juda | ||||
Voorbeeld | van straf | Voorbeeld van vreugde | ||||
Haggai : | ||||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | |||||
Oproep om te herbou | Probleem oor onreinheid | |||||
Belofte van eer | Belofte aan 'n dienskneg | |||||
Voltooi God se huis | Ontvang God se seén | |||||
Sagaria : | ||||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | Hoofstuk 4 | Hoofstuk 5 | Hoofstuk 6 | |
Oproep tot bekering | die man met die maatlyn | skoon klere | Die goue kandelaar | Die swewende boekrol | die 4 strydwaens | |
die man tussen mirte | Here vir alle volke | vir Jesua | Die 2 olyfbome | Die mandjie vol sonde | die kroon vir Jesua | |
Israel se verlede | Israel se toekoms | Gesigte van | oordeel oor Israel | |||
Hoofstuk 7 | Hoofstuk 8 | Hoofstuk 9 | Hoofstuk 10-11 | Hoofstuk 12-14 | ||
Leé seremonies | Herstel van die oorblyfsel | die val van Sion se bure | die Messias heers | Israel se vyande oorwin, | ||
Leé vaderland | vreugde van die oorblyfsel | die koms van Sion se koning | Die Messias verwerp | sonde gereinig;koning regeer | ||
Vastye | Feestye | Oordeel en geregtigheid | Redding en lyding | "die Here sal koning wees oor die hele land"(14:9) | ||
Maleagi : | ||||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | Hoofstuk 4 | Hoofstuk | Hoofstuk | |
Sondes van | Sondes van | Betaaldag | Die dag | |||
doe priesters | die volk | vir die volk | van die Here | |||
Harde harte | Sagte harte | |||||
Thursday, 5 January 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment