Joél : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk | 3 | ||
Dag van | Dag van | Oordeel or | Seén vir | ||
die sprinkane | die Here | die nasies | God se volk | ||
Swerm | Straf | Seén | |||
Amos : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk3 | Hoofstuk 4 | Hoofstuk 5 | Hoofstuk 6 |
God se | oordeel oor ….. | n Brulende | Onverskillige | m Pikkende | Beloftes van |
Damaskus Gasa Tirus Edom | Ammon Moab Juda Israel | Leeu | koeie | slang | Straf |
Die nasies | Jode | Geen vrees vir God nie | geen liefde vir God nie | geen hoop sonder God nie | Straf is naby |
Hoofstuk 7 | Hoofstuk 8 | Hoofstuk.. | ..9 | ||
Beelde van straf | Israel ryp | God se redes | Israel se herstel | ||
sprinkane vuur skietlood | vir oordeel | vir Sy oordeel | ná die oordeel | ||
Straf is duidelik | In die mandjie | By die altaar | In die land | ||
Obadja : | |||||
Vers 1-9 | Vers 10-14 | Vers 15-21 | |||
Sekerheid van | Oorsake van | Gevolge van | |||
Edom se verwoesting | Edom se verwoesting | Edom se verwoesting | |||
"Wat jy gedoen het, sal aan jou gedoen word"(V.15) | |||||
Jona : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | Hoofstuk 4 | ||
Jona in | Jona in | Jona in | Jona buite | ||
die skip | die vis | die stad | die stad | ||
Opdrag | Oorgawe | Oordeel | Ontevrede | ||
Miga : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | Hoofstuk 4 | Hoofstuk 5 | Hoofstuk 6 |
God se | God se oordeel | Vals profete | Ware godsdiens | Die oorblyfsel | Die aanklag |
getuienis | God se beloning | bestraf | herstel | regeer | teen Israel |
Juda se | straf God se belofte | Vals vrede | Ryk van vrede | Prins van vrede | God se regverdigheid |
Hoofstuk 7 | |||||
Die uitspraak: skuldig | |||||
Die nagevolg: Genade | |||||
God se genade | |||||
Nahum : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | |||
God se toorn | Nineve se verwoesting | Nineve se val | |||
aangekondig | voorspel | uitgebeeld | |||
God se heiligheid | mense se | onheiligheid |
Thursday, 5 January 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment