| Jakobus : | ||||
| Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | Hoofstuk 4 | Hoofstuk 5 |
| Geloof | Geloof | Geloof | Geloof | Geloof |
| getoets | uitgeleef | bewys | behou | beloon |
| "Geloof, as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood" | (2:17) | |||
| 1 Petrus : | ||||
| Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | ||
| Nuwe | nuwe | Noodsaaklike | ||
| geboorte | gemeenskap | gevegstrategie | ||
| redding | onderwerping | Lyding | ||
| 2 Petrus : | ||||
| Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | ||
| Groei | Groei | Groei | ||
| in genade | in Kennis | in verwagting | ||
| "Word groot !" | "Wees versigtig !" | "Wag getrou !" | ||
| 1 Johannes : | ||||
| Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2-3 | Hoofstuk 4-5 | ||
| Voorvereiste | vorms | versekering | ||
| vir verbintenis | van verbintenis | uit verbintenis | ||
| belydenis | bedryf | bevestiging | ||
| 2 Johannes : | ||||
| Vers 1-4 | Vers 5-6 | Vers 7-11 | Vers 12-13 | |
| n dankbare | n belangrike | n ernstige | n broederlike | |
| aanbeveling | opdrag | waarskuwing | afsluiting | |
| "Elkeen wat nie by die leer oor Christus bly nie, maar daaraan verander, erken God nie" (9) | ||||
| 3 Johannes : | ||||
| Vers 1-8 | Vers 9-10 | Vers 11-14 | ||
| Gawe van | Gevaar van | Getuies van | ||
| gasvryheid | grootdoenerigheid | goedheid | ||
| Gaius | Diotrefes | Demetrius | ||
| Judas : | ||||
| Vers 1-3 | Vers 4-16 | Vers 17-25 | ||
| Behou | Onthou | Bou | ||
| julle geloof | God se oordeel | julle geloof | ||
| veg | veroordeel | vermaan | ||
Thursday, 5 January 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment