1 Tessalonisense : | |||||
Hoofstuk | 1-5 | ||||
Christus se wederkoms | bring hoop wat ….. | ||||
red versterk heilig | troos waarsku | ||||
verlede | hede toekoms | ||||
2 Tessalonisense : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | |||
wederkoms | Werk van | Werkstaking | |||
van Christus | die antichris | van leegléers | |||
Aanmoediging | Aanduiding | Aansporing | |||
1 Timoteus : | |||||
Hoofstuk 1-3 | Hoofstuk 4-6 | Hoofstuk | |||
Aanwysings vir …. | probleme met | ……. | |||
dienaars dames dienswerkers | afvalligheid agtergeblewenes | afbrekendheid | |||
kerklike organisasies | kerklike | werksaamhede | |||
2 Timoteus : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | Hoofstuk 4 | ||
tot beskikking | tot beskikking | berei voor vir | bring die | ||
van die Gees | van medegelowiges | swaar tye | lewende Woord | ||
"Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Jesus Christus" (2:3) | |||||
Titus : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | |||
die mens deur | die metode deur | die wonders deur | |||
God aangewys | God ingespan | God bewerk | |||
dienaars | diens | redding | |||
Filemon : | |||||
Vers 1-7 | vers 8-17 | vers 18-21 | vers 22-25 | ||
groete en | pleidooi vir | versekering vir | Afsluiting en | ||
aanbeveling | Onesimus | Filemon | séen | ||
"Dus as jy my as deelgenoot ….beskou, ontvang hom net soos jy my sou ontvang" | (v.17) | ||||
Hebreérs : | |||||
Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2 | Hoofstuk 3 | Hoofstuk 4 | Hoofstuk 5 | Hoofstuk 6 |
n groter Profeet | n Verhewe saligheid | gevolge in die verlede | gevare in die hede | Christus, 'n | Christus, 'n |
n groter Gestuurde | n verhewe Leidsman | deur ongeloof | deur ongeloof | beter Priester | beter fondament |
Christus, Seun van God | Christus, Redder van mens | Christus, groter as Moses | Christus, groter as Josua | sondeloos | onveranderlik |
Hoofstuk 7 | Hoofstuk 8-9 | Hoofstuk 10 | Hoofstuk 11 | Hoofstuk 12 | Hoofstuk 13 |
Christus se | n beter verbond | n beter | voorbeelde | volharding | voortgang |
beter priesterskap | 2 verbonde teenoor mekaar | offerande | van die geloof | in die geloof | van die geloof |
tydloos | "Christus (is) 1x geoffer om die | sonde van baie weg te neem" | aartsvaders | aanhou uitleef | aktief beoefen |
Thursday, 5 January 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment