Thursday 5 January 2012


Here, u is voor my om die weg gelyk te maak.
Here. U is langs my om my in U arms toe te vou.
Here, u is agter my om die aanvalle van die bose af te weer.
Here, u is onder my om my te dra as ek val en misluk.
Here, u is rondom my om my te beskerm.
Here, u is bokant my om my te seen.
here, u is binne my om my te lei met u heilige gees

No comments:

Post a Comment