Thursday, 5 January 2012


Nehemia :




Hoofstuk 1 Hoofstuk 2 Hoofstuk 3 Hoofstuk 4 Hoofstuk 5 Hoofstuk 6
Nehemia se nuus Nehemia se  Herbou die Bespot deur mense eie mense muur
Nehemia se gebed inspeksie mure Inspireer met gebed & wagte verdruk voltooi
Tyding & voorbereiding beslissing werk onderweg werk onderbreek verteer Triomfeer






Hoofstuk 7 Hoofstuk 8-10 Hoofstuk 11 Hoofstuk 12 Hoofstuk 13  
Families byeen voor wet; antwoord met ontplooiing  inwyding reiniging  
vermeld blydskap, belydenis & besluite van die mense van die mure van die misplaastes  
Beheer belewing van herlewing inwoning feesviering afskeiding  
Ester :




Hoofstuk 1 Hoofstuk 2 Hoofstuk 3 Hoofstuk 4 Hoofstuk 5 Hoofstuk 6
Ahasveros onthaal Ester gekroon koning Mordegai organiseer Ester onthaal Mordegai
Vasti onthef Mordegai erken proklameer Ester gaan probeer Haman se praal opgehef
ou koningin onthef nuwe koningin ontdek Haman beplan Ester beloof verwagting verering






Hoofstuk 7 Hoofstuk 8-9 Hoofstuk 9-10      
Haman nuwe wet beding Purim begin      
opgehang vyande omgebring Mordegai besing      
Verwydering geveg gevier & vereer      
Job :




Hoofstuk 1-2 Hoofstuk 3 Hoofstuk 4-5 Hoofstuk 6-7 Hoofstuk 8 Hoofstuk 9-10
Toets 1 & 2 Job se  "God is regverdig" "ek is onskuldig" "net die  "beide skulig & onskuldig ly"
Gereel & deurstaan gebrokenheid uitgespel "Jy is skuldig" "los my uit, God" skuldige ly" "stilgeboorte beter"
toetse begin verwarring begin Elifas se verklaring Job se verdediging Bildad se teologie Job se teologie






Hoofstuk 11 Hoofstuk 12-14 Hoofstuk 15 Hoofstuk 16-17 Hoofstuk 18 Hoofstuk 19
"God is almagtig" "God is almagtig" "Jy is  "God is kwaad" jy is verkeerd julle is waardeloos
"jy is skuldig " jul's partydig ; lewe is nietig skynheilig" "alles is hopeloos" die bose is verstrik My Losser leef
Sofar se saak Job se slotsom Elifas beskuldig Job praat reguit Bildad se veroordeling Job se vertroue






Hoofstuk 20 Hoofstuk 21 Hoofstuk 22 Hoofstuk 23-24 Hoofstuk 25 Hoofstuk 26-28
jou redenasie ontstel my maak oop jou ore, oe jy is die waar is my Regter ? God is God is oppermagtig,
my redenasie moet jou ontstel en jou hart sondaar Waar is geregtigheid groot regverdig en alwys
Sofar repeteer Job redeneer Elifas se aanklag Job se navraag Bildad se opsomming Job se opsomming






Hoofstuk 29 Hoofstuk 30 Hoofstuk 31 Hoofstuk 32 Hoofstuk 33 Hoofstuk 34
Ek onthou die ek het nou  ek hou by Elihu het 'n  God het  God hou
goeie ou dae geen hoop nie my onskuld alternatief n doel geregtigheid
vergange glorie verwagting kwyn verlange na geregtigheid Refleksie rigtingwysing regverdigheid






Hoofstuk 35-36 Hoofstuk 37 Hoofstuk 38-39 Hoofstuk 40-41 Hoofstuk 42  
die mens is nie soos God nie God is soewerein Verstaan jy alles oor die Job sien God se  Job sien God se Job sien God se
God is nie soos die mens nie bo die mens fisiese wereld en dierelewe? majesteit geregtigheid genade
Elihu se oogpunt Elihu se oorsig God ondervra Job Refleksie God laat vir Job die lig deurbreek






No comments:

Post a Comment