Thursday 5 January 2012


  Psalms :








Ps.  Outeur Hoofgedagte   Ps.  Outeur Hoofgedagte   Ps.  Outeur Hoofgedagte
76 Asaf Verlossing vir die hulpelose
82 Asaf Die 'gode' getoets
88 Heman Bemoedig ons weer
77 Asaf Vir altyd verstoot ?
83 Asaf Vernietiging vir Gode se vyande
89 Etan Laat ons weer sing
78 Asaf Luister na die verlede
84 Korag Wees weer vir ons God
90 Moses Die lank en kort van die lewe
79 Asaf Wag op God se hulp
85 Korag Laat ons weer herleef
91 Onbekend In die skadu van die Almagtige
80 Asaf Keer terug na God
86 Dawid Hoor ons weer
92 Onbekend Hoe groot is U
81 Asaf Wak kon wees
87 Korag Maak ons weer bymekaar
93 Onbekend Die Here is Koning











Ps.  Outeur Hoofgedagte   Ps.  Outeur Hoofgedagte
Ps.  Outeur Hoofgedagte
94 Onbekend Hoe lank nog, Here?
100 Onbekend Dein die Here met dankliedere
106 Onbekend God heers oor Sy mense
95 Dawid n Rede om te sing 
101 Dawid Opreg voro die Here
107 Onbekend n Lied van 'n verloste
96 Onbekend n Psalm vir die hele aarde
102 Onbekend Die Here hoor as ek roep
108 Dawid n Lied oor lof en hulp
97 Onbekend Kroning van die Koning
103 Dawid Die liefde vir die Here
109 Dawid n Lied van 'n belasterde
98 Onbekend Nuwe lofliedere vir die Here
104 Onbekend God heers oor die skepping
110 Dawid Die Here is Priester en Koning
99 Onbekend Verhewe is die Here
105 Onbekend God heers oor die geskiedenis
111 Onbekend Die lofwaardige werke van God











Ps.  Outeur Hoofgedagte   Ps.  Outeur Hoofgedagte
Ps.  Outeur Hoofgedagte
112 Onbekend Die lofwaardige man van God
118 Onbekend Lof vir God se genade
124 Dawid Die Here ons Helper
113 Onbekend Die lofwaardige Naam van God
119 Onbekend God se wonderlike Woord
125 Onbekend Die Here ons Beskermer
114 Onbekend Die lofwaardige mag van God
120 Onbekend Opsoek na vrede
126 Onbekend Die Here ons Hersteller
115 Onbekend Die Enige, lofwaardige God
121 Onbekend Die Here ons Onderhouer
127 Dawid Die Here ons Bewaker
116 Onbekend Lof vir God se verlossing
122 Dawid Vrede na buite en na binne
128 Onbekend Seén vir die gelowige
117 Onbekend Lof vir God se waarheid
123 Onbekend Oé op die Here
129 Onbekend Verdediging vir die regverdige











Ps.  Outeur Hoofgedagte   Ps.  Outeur Hoofgedagte
Ps.  Outeur Hoofgedagte
130 Onbekend Diep water, donker nagte
136 Onbekend Beurtsang van lof
142 Dawid n Toevlug as jy vlug
131 Dawid Hoop vir die stil siel
137 Onbekend Trane van 'n balling
143 Dawid n Laaste uitweg
132 Onbekend n Plek vir die Here
138 Dawid n Hart vol lof
144 Dawid n Nuwe lied vir God
133 Dawid Eensgesind saam
139 Dawid Die orals, alles God
145 Dawid n Alfabet van lof
134 Onbekend Kom, prys die Here
140 Dawid n Woning by God
146 Onbekend Loof die lofwaardige Here
135 Onbekend Bloemlesing van lof
141 Dawid n Wag voor my mond
147 Onbekend Loof die verhewe Here








148 Onbekend n Universele simfonie van lof








149 Onbekend Lof van God se mense








150 Onbekend Slotlied van lof

No comments:

Post a Comment