Here, help my om vandag al my
selfsugtigheid en eie wil weg te was,
sodat ek U die
res van my lewe met nederigheid kan dien.
Here, stryk vandag al die plooie, wat deur die jare versamel het,
Here, stryk vandag al die plooie, wat deur die jare versamel het,
uit my gees sodat ek net die mooi in
ander sal sien.
O God, help my dat ek sal regmaak waar ek ander te na gekom het.
Here Jesus, help my om met die stoflap van u genade
O God, help my dat ek sal regmaak waar ek ander te na gekom het.
Here Jesus, help my om met die stoflap van u genade
die klein
sondetjies wat in my hart skuil,
weg te vee en
skoon te maak.
O God, gee my asseblief die wysheid om die dinge
O God, gee my asseblief die wysheid om die dinge
te koop wat nodig
is en nie wat ek begeer nie,
omdat ek weet Here, geen aardse
skatte weeg op
teen dit wat in
die Hemel wag nie.
Help my, my Vader om die vrugte van die gees:
Help my, my Vader om die vrugte van die gees:
Liefde,
Vriendelikheid, Hulpsaamheid, Sagmoedigheid,
Getrouheid en
Selfbeheersing aan my naaste voor te sit.
O God, ek het my huis vir u voorberei.
O God, ek het my huis vir u voorberei.
Kom woon
asseblief in my hart sodat ek die res van my lewe
in u teenwoordigheid kan deurbring.
in u teenwoordigheid kan deurbring.
Amen.
***** ***** ***** *****
Decide
to be happy today, to live with what is yours: your
family, your business, your job.
If you can't have what you like, maybe you can like what
you have.
Just for today, be kind, cheerful, agreeable, responsive, caring, and understanding.
Be your best, dress your best, talk softly, look for the bright side of things.
Just for today, be kind, cheerful, agreeable, responsive, caring, and understanding.
Be your best, dress your best, talk softly, look for the bright side of things.
Praise people for what they do and don't criticize them
for what they cannot do.
If someone does something stupid, forgive and forget.
If someone does something stupid, forgive and forget.
After
all, it's just for one day.
Who knows, it might turn out to be a nice day!
Who knows, it might turn out to be a nice day!
No comments:
Post a Comment