| Deuteronomium: | |||||
| Hoofstuk 1 | Hoofstuk 2-3 | Hoofstuk 4 | Hoofstuk 5 | Hoofstuk 6 | Hoofstuk 7 |
| Israel het in die | God was deurentyd | Israel het 'n | Die ou wet | n Nuwe wet vir | Nuwe hoop vir |
| verlede misluk | getrou | belowende toekoms | vir 'n nuwe geslag | n nuwe geslag | n nuwe geslag |
| Voorbeeld | Bemoediging | Oproep | Tien gebooie | die grootste gebod | Toekomstige oorwinning |
| Hoofstuk 8 | Hoofstuk 9 | Hoofstuk 10-11 | Hoofstuk 12-16 | Hoofstuk 17 | Hoofstuk 18 |
| Onthou God | Onthou | Onthou om | Godsdienstige wette oor | Wanneer 'n koning | Wanneer profete |
| se goedheid | die goue kalf | gehoorsaam te wees | kos afgode diere skuld feeste | gekies word | beoordeel word |
| Herinneringe uit | die verlede | Verantwoordelikhede | Bepalings wat Israel se | Burgerlike | wette |
| vir die toekoms | unieke karakter uitbeeld | ||||
| Hoofstuk 19 | Hoofstuk 20 | Hoofstuk 21-22 | Hoofstuk 23-24 | Hoofstuk 25-26 | Hoofstuk 27-28 |
| Wanneer onskuldiges | Wanneer oorlog | Heiligheid | Heiligheid teenoor | Heiligheid in | Voorgeskrewe seremonies |
| beskerm moet word | gevoer word | by die huis | hulpeloses | menseverhoudings | Beloftes van seen |
| Menswaardigheids | wette | Huisreels | Menslikheidsreels | Samelewingsreels | Die verbond weer bekyk |
| Hoofstuk 29-30 | Hoofstuk 31-34 | ||||
| Voorwaardes van verbond | Moses se opvolger, lied, seen | ||||
| Verbintenis van die volk | God se seen | ||||
| Verbond weer vernuwe | Moses se laaste dae | ||||
| Josua: | |||||
| Hoofstuk 1-5 | Hoofstuk 6 | Hoofstuk 7 | Hoofstuk 8 | Hoofstuk 9 | Hoofstuk 10-11 |
| Berei die volk voor vir oorlog: | Gehoorsaamheid | Ongehoorsaamheid | Herstel bring | Verkul deur | Verslaan Suide |
| Geestelik Militer Geografies | bring oorwinning | lei tot nederlaag | weer oorwinning | Gibeon | Vernietig Noorde |
| Histories Seremonieel | |||||
| Wees sterk Gaan verken | Jerigo | Ai (Rondte 1) | Ai (rondte 2) | Ooreenkoms | Oorlogvoering |
| Trek deur Onthou Besny | |||||
| Hoofstuk 12 | Hoofstuk 13 | Hoofstuk 14-17 | Hoofstuk 18-19 | Hoofstuk 20-21 | Hoofstuk 22 |
| Verduidelik die | Toewysing aan 21/2 | Toewysing aan Kaleb | Toewysing aan | Stede vir onskuldiges | n Gedenksteen |
| oorlogsplan | stamme | Juda & Josef se seuns | Benjamin & ander stamme | & Leviete | vir die toekoms |
| Oorwinning | Oos van Jordaan | Wes van Jordaan | Toegif | Toevlug | Oproep tot eenheid |
| Hoofstuk 23-24 | |||||
| Uitdaging vir hede | |||||
| Verbintenis vir altyd | |||||
| Oproep tot toewyding |
Thursday, 5 January 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment