Wednesday 13 June 2012

Bybelstudie: Filemon


Filemon
1.     Eenjaar Leesrooster:
7 Desember                -           Lees die boek Filemon.
2.      Samevatting van die Eenjaar Leesrooster / Walk Through the Bible:
Filemon :



Vers 1-7
vers 8-17
vers 18-21
vers 22-25
groete en
pleidooi vir
versekering vir
Afsluiting en
aanbeveling
Onesimus
Filemon
séen
"Dus as jy my as deelgenoot ….beskou, ontvang hom net soos jy my sou ontvang"
(v.17)

3.      Opsomming van “Walk Through the Bible”:
Filemon
Die Here red nie mense in massas nie; maar individue.
Vergewe ander en stel hulle vry – help hulle om God te leer ken, en waarlik vry en vergewe te wees.

4.      Opsomming van Filemon:
Filemon

Hierdie is 'n persoonlike brief vanaf Paulus aan 'n mede-gelowige, Filemon, om hom te vra om sy afgedwaalde slaaf Onesimus terug te vat - as sy broer in Christus.


5.      Handleiding vir ‘n Christelike lewe:
Filemon 1:2 ….. hard saam met ons veg in die Here se werk. Ook aan almal in die gemeente wat gereeld daar in jou huis bymekaarkom.
5 Almal praat van jou onverskrokke geloof in die Here Jesus en van jou liefde vir Hom en vir ander gelowiges.

No comments:

Post a Comment