Markus
Jesus Christus, die enigste Seun van
God, is ‘n lydende dienaar vir alle mense.
1.
Eenjaar Leesrooster:
Okt.
10
|
Mar.1-3
|
11
|
4-7
|
12
|
8-10
|
13
|
11-13
|
14
|
14-16
|
2.
Samevatting van die Eenjaar
Leesrooster / Walk Through the Bible:
Markus :
|
||
Hoofstuk 1
|
Hoofstuk 2
|
Hoofstuk 3
|
Die
Dienskneg
|
Die
Dienskneg
|
Die
Dienskneg
|
bekendgestel
|
in
aksie
|
bygestaan
|
"Volg My!"
|
"Glo in My!"
|
"Bly by My!"
|
Hoofstuk 4
|
Hoofstuk 5
|
Hoofstuk 6
|
n
Strom
|
Duiwels
|
Dissipels
|
stilgemaak
|
uitgedryf
|
uitgestiir
|
"Hou op!"
|
"Gaan huis toe!"
|
"Gaan uit!"
|
Hoofstuk 7
|
Hoofstuk 8
|
Hoofstuk 9
|
Nie-Jode
|
Lesse
uit
|
Voorskou
|
ook
bereik
|
die
brood
|
van
krag
|
"Gaan terug!"
|
"U is die Christus"
|
"Dit is My Seun"
|
Hoofstuk 10
|
Hoofstuk 11
|
Hoofstuk 12
|
Prke
in
|
Juigende
|
Lastige
|
Perea
|
aankoms
|
ondervraers
|
"Jesus, Seun van Dawid"
|
"prys Hom!"
|
probleemvrae
|
Hoofstuk 13
|
Hoofstuk 14
|
Hoofstuk 15
|
Voorskou
van
|
Gebed
in
|
Gespyker
aan
|
beproewing
|
die
tuin
|
die
lruis
|
Profesie
|
verraai
|
verlaat
|
Hoofstuk 16
|
||
Geopende
|
||
graf
|
||
Verrese
|
3.
Opsomming van “Walk Through the Bible”:
Mark 1-3
Om sonder gebed
vir die Here te probeer werk, is net so verspot as om ‘n ruimtetuig met ‘n
blaasroertjie te
probeer lanseer.
Markus fokus op
JC se werke en nie Sy woorde nie – soos dit by ‘n Dienskneg pas.
JC het besondere
krag en uithouvermoé gehad wat ‘n vol program indiens van God volgehou het –
tog was Hy aan
dieselfde menslike beperkings onderworpe van honger, dors, uitputting, ens. Hy
kon
suksesvolle
diens lewer omdat Hy bekragtig is deur die Heilige Gees (nes ons) [1:10,12] en Hy daagliks
deur gebed
versterk is [1:35] – Hy het geweet hoe besiger die program, hoe meer gebed is
nodig.
As
jy te besig is om te bid, is jy besiger as wat God bedoel het. Begin elke dag
op jou knieé.
Mark 4-7
Vir die eks-duiwelbesetene
was JC se roeping om te gaan juis een om tuis te bly, om te
vertel wat die
Here alles vir hom gedoen het (5:20).
En deur sy
bereidwilligheid en gehoorsaamheid om te getuig waar hy gewoon het, het 10
stede die
evangelie
gehoor.
Begin om vir
vriende en familie te vertel “wat die Here alles vir jou gedoen het.”
Mark 8-10
Diens is ‘n
liefdegawe aan mense uit dankbaarheid vir God se liefdegawe aan jou.
Om dienskneg te
wees beteken nie dat jy geen regte het nie, maar dat jy jou regte vrywilliglik
prysgegee
het. Ware diens
spruit uit liefde, nie uit dwang nie. (JC is die beste voorbeeld)
Mark 11-13
Al God se helde
was swak mense wat groot dinge vir God gedoen het omdat hulle geweet het dat Hy
met hulle was.
“Jy
moet die Here jou God lief hé met jou hele hart en met jou hele siel en met jou
hele verstand en
met al jou krag. En die tweede is: Jy moet jou
naaste lief hé soos jouself. Geen ander gebod is groter
as
die 2 nie.”(12:30-31)
Mark 14-16
Die christen se
taak is om Christus sigbaar, verstaanbaar en begeerlik te maak.
“Gaan
uit, die hele wereld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom” (16:15)
want,
“Ek is by julle al die dae
tot die voleinding van die wereld.” (Matt.28:20)
4.
Ekstras:
- The Greek word for “good news” is often translated as “gospel”.
- The title, son of God, was given to the king God chose to rule over the people of Israel.
- Disciple means a follower who learns from a master or teacher. Apostle refers to a person chosen and sent by a leader to do a special job. Jesus gave his disciples the power to preach and force out evil spirits.
o
Ons
is almal dissipels sodra ons JC aanneem; maar ons moet op ‘n stadium oorgaan in
apostelskap om die opdrag wat JC ons gegee het uit te voer (verkondig die
evangelie).
- (Mark 3:29) The sin of speaking against the Holy Spirit is a complete turning away from God. Those who reject God, also reject God’s forgiveness.
- (Mark 4:35-41) It is not so much Jesus who needs to be awakened, but the faith of His disciples.
- Heaven is the place where God rules. Living under God’s rule will be the reward for those who are faithful.
- (Mark 9:9) Jesus’ true mission would only be completed when he died to defeat satan and sin and to overcome death by being raised to life.
- (Mark 9:28-29) Jesus pointed out the disciples’ lack of faith. He explains that openness to God’s power (PRAYER) can lead to great things.
- (Mark 9:33-41) Those who truly want to follow Jesus must adopt his life of humility and service, especially among the poor and rejected. Rank and title means nothing before God, who turns especially to the weak and little.
- The reference to us as salt refers to the adding of flavor of peace to our lives.
- (Mark 10:23) It’s not wealth that makes it difficult to enter heaven, but it is if we rely on our wealth instead of trusting in God.
- (Mark 10:29-30) The good news is both the message about Jesus and the message Jesus brings about God’s kingdom.
- Wealth gives a false sense of security. Those who give up wealth to follow Jesus and spread the good news about Him receive a very different kind of reward, which is imperishable. They enter the family of God and experience communion with God.
- Tiendes:
· In die Ou Testament –
- Opdrag Lev.27:30-33
o
Deut.12:6-7
o
2
Kron.31:4-8
- “n Tiende van alles gevra Gen.14:20
·
Gen.28:22
·
Deut.14:23
- Gebruik om Leviete te onderhou Num.18:21-24
o
Deut.14:22-27
- Israeliete ongehoorsaam Neh.13:10-12
·
Mal.3:8-10
·
Jes.1:11-13
·
Hag.2:14
·
Mal.1:6-14
·
In die Nuwe Testament –
o
1. Skynheilig gee Matt.23:23
§ Luk.11:42
o
2. Selfregverdiging Luk.18:9-12
o
3.
Vir armes Luk.19:8
§ Hand.11:28-30
§ Rom.15:25-27
o
4. Ondersteun Paulus 2 Kor.11:8-9
§ Fil.4:15-18
- Beginsels vir gee Matt.10:8 (Vrywillig)
§ 2 Kor.9:7 (met
vreugde)
§ Deut.16:17
(Volgens inkomste)
§ 1 Kor.16:2
§ 2 Kor.9:5-6
(vrygewig)
§ 1 Tim.6:18
5. Opsomming van Markus:
Markus
Markus bewys vir ons deur Jesus Christus se voorbeeld dat praat nie genoeg is nie - geloof moet ook oorgaan in dade (dade van diensbaarheid aan God en ons medemens!!).
Markus 1:Die Markus evangelie begin by Johannes die Doper - Jesus se doop en Sy versoeking in die woestyn - en dan die begin van Sy bediening (besetene in Kapernaum; genesing van Petrus se skoonma; genesing van 'n melaatse, ens) en die roeping van Sy dissipels.
Markus 2-3: Genesings gaan voort en Jesus se prediking en leering word weergegee.
Markus 4: Jesus leer die mense via vergelykings/stories as voorbeelde (die saaier' mosterdsaadjie; ens.)
Jesus maak die storm stil - Hy is meester oor alles en almal!!
Markus 5: Besetene van Gerasa; dogtertjie van Jairus.
Markus 6: Jesus word in Nasaret verwerp. Hy stuur sy 12 dissiples uit om die Goeie Boodskap te versprei; dood van Johannes die doper; 1ste vermeerdering van brode; Jesus loop op die see.
Markus 7: Jesus verduidelik hoe die mens die wet en voorskrifte verdraai om die mens te pas; Hy verduidelik ook wat werklik rein en onrein is.
Markus 8-9:2de vermeerdering van brood; genesings en leering gaan voort (Jesus vat die fariseers aan). Jesus vertel die dissipels van Sy naderende dood.
Markus 10: Jesus antwoord vrae oor egskeiding. Hy seen die kinders.
Markus 11-12: Intog in Jerusalem; reiniging van die tempel; vraag oor belasting & die grootste gebod en die opstanding uit die dood; Jesus waarsku mense teen die skrifgeleerdes.
Markus 13: Profetiese redes oor die tempel, rampe en vervolgings; die groot verdrukking; die wederkoms van die Seun van die mens, ens.
Markus 14-16: Paasmaal; instelling van die nagmaal. Jesus word verraai en gevange geneem en voor die Joodse raad en Pilatus gebring. Jesus word gekruising, sterf en staan op uit die dood = sodat ons verlos van ons sonde kan wees, gered kan word en die ewige lewe by God, ons
No comments:
Post a Comment