Matteus
Bewys dat Jesus die Messias, die ewige
Koning is, deur die Ou en Nuwe testamente te verbind met die vervulling van die
profesiee.
Eenjaar
Leesrooster:
Okt
|
|
1
|
Mat.1-4
|
2
|
5-7
|
3
|
*
|
4
|
8-11
|
5
|
12-15
|
6
|
16-19
|
7
|
20-23
|
8
|
24-25
|
9
|
26-28
|
1.
Samevatting van die Eenjaar
Leesrooster / Walk Through the Bible:
Matteus :
|
||
Hoofstuk 1-2
|
Hoofstuk 3-4
|
Hoofstuk 5
|
Jesus
se
|
Johannes
se prediking
|
Regte
lewe
|
agtergrond
en geboorte
|
Jesus
se versoeking
|
|
Koms van die Messias
|
Karakter van die Messias
|
Hoe om te lewe
|
Hoofstuk 6
|
Hoofstuk 7
|
Hoofstuk 8-9
|
Regte
godsdiens
|
Regte
keuses
|
Goddelike
krag
|
|
|
vertoon
|
Hoe om te aanbib
|
Hoe om te gehoorsaam
|
Genees
|
Hoofstuk 10
|
Hoofstuk 11
|
Hoofstuk 12
|
Goddelike
gesag
|
Goddelike
gesag
|
Verwerping
deur
|
oorgedra
|
afgewys
|
die
leiers
|
Getuig
|
Gewaarsku
|
Voorgangers
|
Hoofstuk 13
|
Hoofstuk 14
|
Hoofstuk 16-17
|
Lering
aan
|
Brood
vir
|
Die
Koning preek oor …
|
die
dissipels
|
die
menigte
|
Sy
kerk Sy dood Sy eer
|
Voorbeelde
|
Voorrade
|
Christus se identiteit
|
Hoofstuk 18-19
|
Hoofstuk 20
|
Hoofstuk 21-22
|
Die
Koning preek oor …
|
Die
Koning
|
Die
Koning moet lei
|
verlorenes die familie
|
moet
ly
|
Die
Koning beproef
|
Christus se prioriteite
|
selfsugtige dissipels
|
Nederige Here
|
Hoofstuk 23
|
Hoofstuk 24
|
Hoofstuk 25
|
Die
Koning bedroef
|
Komende
vervolging
|
Komende
toetsing
|
|
Komende
verrassing
|
Komende
oordeel
|
Hulpelose Fariseérs
|
Wees gewaarsku & waaksaam
|
Wees getrou & werksaam
|
Hoofstuk 26-27
|
Hoofstuk 28
|
|
Die
Christus gevang
|
Die
Christus opgewek
|
|
Die
Christus gedood
|
|
|
Verheerlikte Heiland
|
|
|
2.
Opsomming van “Walk Through the Bible”:
Genesis
vertel van die begin van die skepping – Matteus vertel van die begin van die
herskepping. God gaan voort met
Sy
plan vir die redding van die mens. Jesus, die beloofde Messias, vervul die
beloftes in die Ou Testament in elke
aspek
van Sy lewe.
Matt 1-4
Die toets van jou geloof is jou gehoorsaamheid.
Hierdie
deel wys mense uit wat gehoorsaam was aan God – die geslagsregister, en
Johannes die Doper, asook
Jesus
versus die satan. Dis een ding om te weet wat God wil hé jy moet
doen; dis ‘n heel ander storie om elke
dag
te doen wat God wil hé.
Matt 5-7
Die
“bergrede” leer ons waarvoor Jesus staan: die koninkryk van die hemel (5:3,10).
Nie vormgodsdiens nie,
maar
‘n persoonlike verhouding met God, nie net goeie dade nie, maar die regte
gesindheid is die kern van Jesus
se boodskap. Net deur op God se fondasie te
bou (7:24-27) kan ons beter lewe as die skrifgeleerdes en Fariseers (5:20)
Oordeel (7:1): beteken dat jy motiewe aan ‘n ander
se optrede heg. Oppervlakkige oordeel kan motiewe misverstaan
en maak dat ander jou ook so behandel.
Jy
moet jou eie en ander se dade aan God se voorskrifte toets (7:20) en jou dade
daarvolgens aanpas. (die goeie oog
van 6:22 hou God in die oog en sien dinge uit
God se oogpunt, terwyl die slegte oog net die dinge van die wereld
raaksien.)
Die
bergrede beskryf die lewenstyl van die ware onderdaan van die Koning, ‘n
lewenstyl wat deur woord en
daad wys dat die Here in die lewe van Sy
dissipel aan die werk is. Pas dit in jou lewe toe en leef dit uit.
Matt 8-11
Wonderwerke
wys dat Jesus krag het oor alles – Hy gee hierdie selfde krag en gesag aan sy
dissipels (ons).
Bybelse
jammerte (9:36; 14:14; 15:32; 20:34) is om die nood van iemand raak te sien en
dan iets daaraan te doen.
Matt 12-15
Daar
is net een ding nodig vir die kwaad om beheer oor te neem : goeie mense moet
niks doen nie. Morele sake
moet aan die klok gehang word – Neem standpunt
in – die Bybel bly nie stil oor sonde nie. Doen eers jou huiswerk
in die Bybel, en praat dan vreesloos ten
gunste van God .
Dit kos iets om Jesus te volg, maar meer om dit nie
te doen nie.
Matt 16-19
Jesus
spandeer al meer tyd om Sy dissipels voor te berei vir hul taak om Sy werk
voort te sit.
God
het al die toerusting wat jy nodig het vir die taak wat Hy vir jou in gedagte
het op aarde. Daar is net een
ding wat kortkom: jou beskikbaarheid.
Net
jy kan dit gee.
Matt 20-23
‘n
Mens kan hemel toe gaan sonder gesondheid, rykdom, eer, geleerdheid of vriende;
maar nie sonder Jesus nie.
3
Reaksies teenoor Jesus:
1.
Ongeérg
– soos Sy dissipels, wat nie aandag gegee het aan wat Jesus hulle vertel het
oor Sy lyding nie.
2.
Geirreteerd
– soos die Fariseers, omdat Hy oor hulle gepreek het. I.p.v bekering wou hulle
Hom stilmaak.
3.
Dadelik
gehoorsaam – die blindes wat na Hom geluister het, Sy gesag erken het, hul nood
bely het, en op
Sy roeping reageer het – en verlos is.
Hoe reageer jy?
Matt 24-25
Jesus
se wederkoms is die Bybel se sterkste aanmoediging vir ‘n lewe van diens.
Jy
moet uitsien na en Jesus se koms opgewonde verwag (2 Tim 4:8), terwyl jy Sy
eiendom goed bestuur
(Luk.19:13). Moenie net wag en niks doen nie,
en so jou plig versuim nie: lei ander na Jesus toe.
Matt 26-28
Uit
Christus se kruisdood vloei ons almal se hoop.
Die
ewige bestemming van elke mense word bepaal deur sy verhouding met Jesus en met
wat Hy aan die kruis
gedoen het. Het jy dit al met iemand anders
gedeel?
4.
Ekstras:
·
The
Holy Spirit is God’s power at work in the world.
·
Jesus
wants us to understand that the most important part of praying, is talking to
God – not showing off or impressing people. (Matt.6:5-15)
·
(Matt.6:
25-34) Jesus try to explain that we must “worry” more about doing God’s work in
the world, than worry about our daily live.
·
(Matt.7:1-6)
Jesus wants us to stop judging others as this leads us to think only of
ourselves. God alone can make a judgment about us.
·
People
who have faith in Jesus’ word are like those who build their houses on solid
foundations. They will not be shaken by the difficulties that are part of daily
life (Matt.7:24-29)
·
Demons
are evil spirits who work for the devil.
·
(Matt.9:12)
Jesus links the healing of illness directly with the forgiveness of sins;
because in Bible times sickness and evil (sin) are linked. And Jesus came to
bring true healing for both spirit (soul) and body.
·
Sin
occurs when people rebel against God and disobey God’s law. Forgiveness removes
sin.
·
With
Jesus’ coming to earth, the age of salvation has already begun, as God has
descended among us in person.
·
Those
who believe in God’s love and care can trust that they are disciples of Christ
and serve Him without fear.
·
“Parable”
comes from the Greek word meaning “to put things together in order to compare
them”. It usually is a short story told to teach a lesson. Jesus uses parables
to describe God and tell how God expects us to live.
·
(Matt.15:10-11)
It is not what you eat that makes you unclean, but rather what you THINK and
SAY; because your words reflect what you believe..
·
Messiah
comes from the Hebrew word that means “the chosen one” or anointed one”.
Anointing (putting oil on someone’s forehead as sign that he/she was chosen for
a special duty) was considered a sign that God’s power had come upon the
person. Thus, Messiah means that Jesus was God’s “chosen”(anointed) one. In
Greek the word for anointed one” is “christos” (Christ).
·
The
Greek word for church means a group of people who are called together”, that is
to say they have a common purpose; i.e. worshipping God.
·
(Matt.16:21-28)
Peter’s response reminds us of the temptation to forget Christ’s ministry of
service and his death on the cross and to expect God to use great power to
intervene.
·
(Matt.18:5)
Jesus wanted to show that being wise and powerful is not the way to get into
the kingdom of heaven. Being humble, obedient and faithful (like a child) is.
·
Sheep
were a source of wealth – therefore they were taken special care of. In the
same way God takes care of even the weakest people or those who lose their way
and feel far from God. (Matt.18:12-14)
·
Forgiveness
is a precious gift. When a person is forgiven, a relationship is restored.
Those who have been forgiven by God can do nothing else but forgive their
fellow man with all their hearts, and without counting how many times.
·
(Matt.20:1-16) Working in the vineyards is a way of
referring to taking part in the work of God’s kingdom. In other words, it means
proclaiming God’s love for all people, and building a world based on love,
justice, and peace. Everyone, no matter when, where or how they entered the service
of God, will receive the same gift of a new relationship with God.
·
(Matt.21:12-17)
God’s forgiveness cannot be bought or sold. By purifying and healing people,
Jesus showed clearly that God’s life is given to all, even to those who were
considered impure.
·
“So be on your guard! You don’t know when your Lord
will come.” (Matt.24.42) This does not mean wanting to calculate the exact
date of the coming of the kingdom of God, nor waiting for it in idleness. It
means committing one’s entire being day-by-day to building a world according to
God’s vision.
·
(Matt.24:42-51) The good & faithful servant
of God is the person who carries the work of Jesus Christ on and assumes
responsibility for one’s neighbors.
·
(Matt.25:14-30)
Jesus declares that the amount of life given to us must be used profitably. We
are all called to cultivate the faith and love we have received so that, in our
fruitfulness, the gospel may spread in the world. Faith is an adventure; those
who attempt to protect themselves from God’s judgment, neglecting to make the
gospel bear fruit, lose their chance of advancing the cause of God.
·
(Matt.25:31-46)
Our actions toward the hungry and hurting people of the world are always
noticed by God. His judgment will be based on love. Those who care for others,
will be recognized by Christ as His brothers & sisters.
5. Opsomming
van Matteus:
Matteus
Matteus bewys dat
Jesus Christus die Messias, is deur die vervulling van die Ou testamentiese
profesiee weer te gee in Jesus se bediening.
Matt. 1-2:Geslagsregister; Geboorte van Jesus - wyse manne uit die Ooste; vlug na Egipte; kindermoord; Terugkoms uit Egipte.
Matt. 3-4:Jesus word gedoop deur Johannes die doper; vesoek deur die duiwel in die woestyn; en die begin van Sy bediening met die roep van die eerste dissipels en Sy weldade aan baie mense.
Matt. 5:Die Bergrede (hoe ons moet lewe).
Matt. 6-7:Die Onse Vader (hoe ons moet bid). En verdere riglyne waarvolgens ons moet lewe: gee om vir ander; vergewe; maak skatte in die hemel bymekaar; moenie jou oor enige-iets bekommer nie - vertrou op God!!; moenie ander oordeeel nie; BID met vertroue; oppas vir vals leringe; hoor en doen.
Matt. 8-9:Wonderwerke (genesings).
Matt. 10-13:Jesus berei Sy dissipels voor vir wat gaan kom (Sy sterwe en opstanding). Hy stuur hulle uit as deel van hul voorbereiding.
Jesus se leringe (bely Hom; Jesus is Here ook van die sabbat) en gelykenisse.
Matt. 14-15:Nog wonderwerke: vermeerdering van die brood; Jesus loop op die see; Hy maak die storm stil.
Matt. 16-20:Jesus waarsku teen die Fariseers; Hy kondig Sy dood aan.
Verdere vergelykenisse en leringe oor hoe om Jesus te volg en reg te lewe.
Matt. 21-23:Intog in Jerusalem; verdere leringe.
Matt. 24-25:Profetiese redes oor die tempel, verdrukking, koms van die Seun van die mens = wederkoms, oor getroue en ontroue dienaars, die laaste oordeel.
Matt. 26-27:Jesus se dood word beplan; die Paasmaal en instelling van die nagmaak; Jesus word gevange geneem en oorgelewer en gekruisig.
Matt. 28:Jesus het opgestaan uit die dood!!!!!
Matt. 1-2:Geslagsregister; Geboorte van Jesus - wyse manne uit die Ooste; vlug na Egipte; kindermoord; Terugkoms uit Egipte.
Matt. 3-4:Jesus word gedoop deur Johannes die doper; vesoek deur die duiwel in die woestyn; en die begin van Sy bediening met die roep van die eerste dissipels en Sy weldade aan baie mense.
Matt. 5:Die Bergrede (hoe ons moet lewe).
Matt. 6-7:Die Onse Vader (hoe ons moet bid). En verdere riglyne waarvolgens ons moet lewe: gee om vir ander; vergewe; maak skatte in die hemel bymekaar; moenie jou oor enige-iets bekommer nie - vertrou op God!!; moenie ander oordeeel nie; BID met vertroue; oppas vir vals leringe; hoor en doen.
Matt. 8-9:Wonderwerke (genesings).
Matt. 10-13:Jesus berei Sy dissipels voor vir wat gaan kom (Sy sterwe en opstanding). Hy stuur hulle uit as deel van hul voorbereiding.
Jesus se leringe (bely Hom; Jesus is Here ook van die sabbat) en gelykenisse.
Matt. 14-15:Nog wonderwerke: vermeerdering van die brood; Jesus loop op die see; Hy maak die storm stil.
Matt. 16-20:Jesus waarsku teen die Fariseers; Hy kondig Sy dood aan.
Verdere vergelykenisse en leringe oor hoe om Jesus te volg en reg te lewe.
Matt. 21-23:Intog in Jerusalem; verdere leringe.
Matt. 24-25:Profetiese redes oor die tempel, verdrukking, koms van die Seun van die mens = wederkoms, oor getroue en ontroue dienaars, die laaste oordeel.
Matt. 26-27:Jesus se dood word beplan; die Paasmaal en instelling van die nagmaak; Jesus word gevange geneem en oorgelewer en gekruisig.
Matt. 28:Jesus het opgestaan uit die dood!!!!!
Jesus
se opdrag aan ons: Matt
28:18-20
"En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."
"En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."