Tuesday 4 September 2012

Bybelstudie: Matteus



Matteus
Bewys dat Jesus die Messias, die ewige Koning is, deur die Ou en Nuwe testamente te verbind met die vervulling van die profesiee.
Eenjaar Leesrooster:
Okt

1
Mat.1-4
2
5-7
3
*
4
8-11
5
12-15
6
16-19
7
20-23
8
24-25
9
26-28
1.      Samevatting van die Eenjaar Leesrooster / Walk Through the Bible:
Matteus :


Hoofstuk 1-2
Hoofstuk 3-4
Hoofstuk 5
Jesus se
Johannes se prediking
Regte lewe
agtergrond en geboorte
Jesus se versoeking

Koms van die Messias
Karakter van die Messias
Hoe om te lewe



Hoofstuk 6
Hoofstuk 7
Hoofstuk 8-9
Regte godsdiens
Regte keuses
Goddelike krag


vertoon
Hoe om te aanbib
Hoe om te gehoorsaam
Genees



Hoofstuk 10
Hoofstuk 11
Hoofstuk 12
Goddelike gesag
Goddelike gesag
Verwerping deur
oorgedra
afgewys
die leiers
Getuig
Gewaarsku
Voorgangers



Hoofstuk 13
Hoofstuk 14
Hoofstuk 16-17
Lering aan
Brood vir
Die Koning preek oor …
die dissipels
die menigte
Sy kerk    Sy dood    Sy eer
Voorbeelde
Voorrade
Christus se identiteit



Hoofstuk 18-19
Hoofstuk 20
Hoofstuk 21-22
Die Koning preek oor …
Die Koning
Die Koning moet lei
verlorenes          die familie
moet ly
Die Koning beproef
Christus se prioriteite
selfsugtige dissipels
Nederige Here



Hoofstuk 23
Hoofstuk 24
Hoofstuk 25
Die Koning bedroef
Komende vervolging
Komende toetsing

Komende verrassing
Komende oordeel
Hulpelose Fariseérs
Wees gewaarsku & waaksaam
Wees getrou & werksaam



Hoofstuk 26-27
Hoofstuk 28

Die Christus gevang
Die Christus opgewek

Die Christus gedood


Verheerlikte Heiland



2.      Opsomming van “Walk Through the Bible”:
Genesis vertel van die begin van die skepping – Matteus vertel van die begin van die herskepping. God gaan voort met
Sy plan vir die redding van die mens. Jesus, die beloofde Messias, vervul die beloftes in die Ou Testament in elke
aspek van Sy lewe.
Matt 1-4
Die toets van jou geloof is jou gehoorsaamheid.
Hierdie deel wys mense uit wat gehoorsaam was aan God – die geslagsregister, en Johannes die Doper, asook
Jesus versus die satan. Dis een ding om te weet wat God wil hé jy moet doen; dis ‘n heel ander storie om elke
dag te doen wat God wil hé.
Matt 5-7
Die “bergrede” leer ons waarvoor Jesus staan: die koninkryk van die hemel (5:3,10). Nie vormgodsdiens nie,
maar ‘n persoonlike verhouding met God, nie net goeie dade nie, maar die regte gesindheid is die kern van Jesus
 se boodskap. Net deur op God se fondasie te bou (7:24-27) kan ons beter lewe as die skrifgeleerdes en Fariseers (5:20)
Oordeel (7:1): beteken dat jy motiewe aan ‘n ander se optrede heg. Oppervlakkige oordeel kan motiewe misverstaan
 en maak dat ander jou ook so behandel.
Jy moet jou eie en ander se dade aan God se voorskrifte toets (7:20) en jou dade daarvolgens aanpas. (die goeie oog
 van 6:22 hou God in die oog en sien dinge uit God se oogpunt, terwyl die slegte oog net die dinge van die wereld
 raaksien.)
Die bergrede beskryf die lewenstyl van die ware onderdaan van die Koning, ‘n lewenstyl wat deur woord en
 daad wys dat die Here in die lewe van Sy dissipel aan die werk is. Pas dit in jou lewe toe en leef dit uit.
Matt 8-11
Wonderwerke wys dat Jesus krag het oor alles – Hy gee hierdie selfde krag en gesag aan sy dissipels (ons).
Bybelse jammerte (9:36; 14:14; 15:32; 20:34) is om die nood van iemand raak te sien en dan iets daaraan te doen.
Matt 12-15
Daar is net een ding nodig vir die kwaad om beheer oor te neem : goeie mense moet niks doen nie. Morele sake
 moet aan die klok gehang word – Neem standpunt in – die Bybel bly nie stil oor sonde nie. Doen eers jou huiswerk
 in die Bybel, en praat dan vreesloos ten gunste van God .
Dit kos iets om Jesus te volg, maar meer om dit nie te doen nie.
Matt 16-19
Jesus spandeer al meer tyd om Sy dissipels voor te berei vir hul taak om Sy werk voort te sit.
God het al die toerusting wat jy nodig het vir die taak wat Hy vir jou in gedagte het op aarde. Daar is net een
 ding wat kortkom: jou beskikbaarheid.
Net jy kan dit gee.
Matt 20-23
‘n Mens kan hemel toe gaan sonder gesondheid, rykdom, eer, geleerdheid of vriende; maar nie sonder Jesus nie.
3 Reaksies teenoor Jesus:
1.       Ongeérg – soos Sy dissipels, wat nie aandag gegee het aan wat Jesus hulle vertel het oor Sy lyding nie.
2.       Geirreteerd – soos die Fariseers, omdat Hy oor hulle gepreek het. I.p.v bekering wou hulle Hom stilmaak.
3.       Dadelik gehoorsaam – die blindes wat na Hom geluister het, Sy gesag erken het, hul nood bely het, en op
 Sy roeping reageer het – en verlos is.
Hoe reageer jy?
Matt 24-25
Jesus se wederkoms is die Bybel se sterkste aanmoediging vir ‘n lewe van diens.
Jy moet uitsien na en Jesus se koms opgewonde verwag (2 Tim 4:8), terwyl jy Sy eiendom goed bestuur
 (Luk.19:13). Moenie net wag en niks doen nie, en so jou plig versuim nie: lei ander na Jesus toe.
Matt 26-28
Uit Christus se kruisdood vloei ons almal se hoop.
Die ewige bestemming van elke mense word bepaal deur sy verhouding met Jesus en met wat Hy aan die kruis
 gedoen het. Het jy dit al met iemand anders gedeel?

4.      Ekstras:
·         The Holy Spirit is God’s power at work in the world.
·         Jesus wants us to understand that the most important part of praying, is talking to God – not showing off or impressing people. (Matt.6:5-15)
·         (Matt.6: 25-34) Jesus try to explain that we must “worry” more about doing God’s work in the world, than worry about our daily live.
·         (Matt.7:1-6) Jesus wants us to stop judging others as this leads us to think only of ourselves. God alone can make a judgment about us.
·         People who have faith in Jesus’ word are like those who build their houses on solid foundations. They will not be shaken by the difficulties that are part of daily life (Matt.7:24-29)
·         Demons are evil spirits who work for the devil.
·         (Matt.9:12) Jesus links the healing of illness directly with the forgiveness of sins; because in Bible times sickness and evil (sin) are linked. And Jesus came to bring true healing for both spirit (soul) and body.
·         Sin occurs when people rebel against God and disobey God’s law. Forgiveness removes sin.
·         With Jesus’ coming to earth, the age of salvation has already begun, as God has descended among us in person.
·         Those who believe in God’s love and care can trust that they are disciples of Christ and serve Him without fear.
·         “Parable” comes from the Greek word meaning “to put things together in order to compare them”. It usually is a short story told to teach a lesson. Jesus uses parables to describe God and tell how God expects us to live.
·         (Matt.15:10-11) It is not what you eat that makes you unclean, but rather what you THINK and SAY; because your words reflect what you believe..
·         Messiah comes from the Hebrew word that means “the chosen one” or anointed one”. Anointing (putting oil on someone’s forehead as sign that he/she was chosen for a special duty) was considered a sign that God’s power had come upon the person. Thus, Messiah means that Jesus was God’s “chosen”(anointed) one. In Greek the word for anointed one” is “christos” (Christ).
·         The Greek word for church means a group of people who are called together”, that is to say they have a common purpose; i.e. worshipping God.
·         (Matt.16:21-28) Peter’s response reminds us of the temptation to forget Christ’s ministry of service and his death on the cross and to expect God to use great power to intervene.
·         (Matt.18:5) Jesus wanted to show that being wise and powerful is not the way to get into the kingdom of heaven. Being humble, obedient and faithful (like a child) is.
·         Sheep were a source of wealth – therefore they were taken special care of. In the same way God takes care of even the weakest people or those who lose their way and feel far from God. (Matt.18:12-14)
·         Forgiveness is a precious gift. When a person is forgiven, a relationship is restored. Those who have been forgiven by God can do nothing else but forgive their fellow man with all their hearts, and without counting how many times.
·         (Matt.20:1-16) Working in the vineyards is a way of referring to taking part in the work of God’s kingdom. In other words, it means proclaiming God’s love for all people, and building a world based on love, justice, and peace. Everyone, no matter when, where or how they entered the service of God, will receive the same gift of a new relationship with God.
·         (Matt.21:12-17) God’s forgiveness cannot be bought or sold. By purifying and healing people, Jesus showed clearly that God’s life is given to all, even to those who were considered impure.
·         “So be on your guard! You don’t know when your Lord will come.” (Matt.24.42) This does not mean wanting to calculate the exact date of the coming of the kingdom of God, nor waiting for it in idleness. It means committing one’s entire being day-by-day to building a world according to God’s vision.
·         (Matt.24:42-51) The good & faithful servant of God is the person who carries the work of Jesus Christ on and assumes responsibility for one’s neighbors.
·         (Matt.25:14-30) Jesus declares that the amount of life given to us must be used profitably. We are all called to cultivate the faith and love we have received so that, in our fruitfulness, the gospel may spread in the world. Faith is an adventure; those who attempt to protect themselves from God’s judgment, neglecting to make the gospel bear fruit, lose their chance of advancing the cause of God.
·         (Matt.25:31-46) Our actions toward the hungry and hurting people of the world are always noticed by God. His judgment will be based on love. Those who care for others, will be recognized by Christ as His brothers & sisters.

5.      Opsomming van Matteus:

Matteus


Matteus bewys dat Jesus Christus die Messias, is deur die vervulling van die Ou testamentiese profesiee weer te gee in Jesus se bediening.

Matt. 1-2:Geslagsregister; Geboorte van Jesus - wyse manne uit die Ooste; vlug na Egipte; kindermoord; Terugkoms uit Egipte.
Matt. 3-4:Jesus word gedoop deur Johannes die doper; vesoek deur die duiwel in die woestyn; en die begin van Sy bediening met die roep van die eerste dissipels en Sy weldade aan baie mense.
Matt. 5:Die Bergrede (hoe ons moet lewe).
Matt. 6-7:Die Onse Vader (hoe ons moet bid). En verdere riglyne waarvolgens ons moet lewe: gee om vir ander; vergewe; maak skatte in die hemel bymekaar; moenie jou oor enige-iets bekommer nie - vertrou op God!!; moenie ander oordeeel nie; BID met vertroue; oppas vir vals leringe; hoor en doen.
Matt. 8-9:Wonderwerke (genesings).
Matt. 10-13:Jesus berei Sy dissipels voor vir wat gaan kom (Sy sterwe en opstanding). Hy stuur hulle uit as deel van hul voorbereiding.
Jesus se leringe (bely Hom; Jesus is Here ook van die sabbat) en gelykenisse.
Matt. 14-15:Nog wonderwerke: vermeerdering van die brood; Jesus loop op die see; Hy maak die storm stil.
Matt. 16-20:Jesus waarsku teen die Fariseers; Hy kondig Sy dood aan.
Verdere vergelykenisse en leringe oor hoe om Jesus te volg en reg te lewe.
Matt. 21-23:Intog in Jerusalem; verdere leringe.
Matt. 24-25:Profetiese redes oor die tempel, verdrukking, koms van die Seun van die mens = wederkoms, oor getroue en ontroue dienaars, die laaste oordeel.
Matt. 26-27:Jesus se dood word beplan; die Paasmaal en instelling van die nagmaak; Jesus word gevange geneem en oorgelewer en gekruisig.
Matt. 28:Jesus het opgestaan uit die dood!!!!!
Jesus se opdrag aan ons:              Matt 28:18-20
"En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."